Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar), Afrikaans – Fulani (Afrikaans – Fula)

N tweetalige prentjieboek

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...

Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

Tiimo waaway ɗaanaago. Caafaangel maako majji! Teema o yejjiti ngel haa yaasi na? Feere maako fer o wurtake nder jemma - yoo tippungel ni o taaraama ...

Jam waala, cafaangel ɗum taariha mbelka ka fasitiraama nder ɗemɗe 50 e goɗɗe. Deftere man bo wanginaama nder ɗemɗe ɗiɗɗi fodde kawte maaje.



* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.


Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!