Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar), Afrikaans – Japanees (アフリカーンス語 – 日本語)

N tweetalige prentjieboek

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...

Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

ティムはねむれません。おおかみくんが いなくなっちゃったのです!おそとに わすれてきちゃったのかな?ティムは たったひとりで よるのおそとへ でかけていきます。 あれ、 おともだちもやってきたよ......

『おやすみ、おおかみくん』は、あたたかい気持ちになる おやすみ前の よみきかせ絵本です。50以上の言語に翻訳され、それらを組み合わせることでバイリンガル・バージョンとなります。



* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.


Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!