Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar), Afrikaans – Koreaans (아프리카 어 – 한국어)

N tweetalige prentjieboek

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...

Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

팀은 잠이 오지 않습니다. 그의 작은 늑대가 사라졌거든요! 밖에서 잃어버린 걸까요? 팀은 한밤중에 혼자 밖으로 나갑니다. 그리고 뜻밖에도 몇몇 친구들을 만납니다.

잘 자, 꼬마 늑대야는 아이들이 잠들기 전에 읽어주기 좋은 따뜻한 이야기입니다. 50개 이상의 언어로 번역되었고 당신이 생각할 수 있는 거의 모든 언어로 다국어판이 가능합니다.



* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.


Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!