Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar), Afrikaans – Koerdies (Kurm.) (Afrîkansî – Kurdî / Kurmancî)

N tweetalige prentjieboek

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...

Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

Tim nikare di xew re here. Gurê wînî piçûk wunda bûye! Belkî ku Tim wî ji derve ji bîr kiribe, an? Bi tenê ji xwe re bi şev derikeve - û dibîne ku va civak geriyaye ...

"Xewnên xweş, gurê piçûk" çîrokeke ji xwendina di xewreçûnê re ye û ku ta niha ji zêdeyî 50 zimanan re hatiye wergerandin. Berhemeke duzimanî ye û bi hemu zimanan peyda dibe.



* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.


Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!