Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar), Afrikaans – Persies / Dari (آفریکانس – فارسی / دری)

N tweetalige prentjieboek

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...

Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

تیم نمی‌‌تواند به خواب برود. گرگ کوچکش گم شده است. شاید او را بیرون خانه جا گذاشته است؟ تیم در تاریکی شب به تنهایی بیرون می‌‌رود و ناگهان با دوستانش روبرو می‌‌شود.

راحت بخواب، گرگ کوچک - یک قصه ی شب جذاب برای کودکان است. این کتاب به بیش از۵۰ زبان ترجمه گردیده است و به شکل ترکیب دو زبانه از کلیه ی این زبان ها در دسترس می‌‌باشد.



* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.


Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!