Home | Authors | Little Wolf | About |
Tim kan ikke falde i søvn. Hans lille ulv er væk! Måske har han glemt den ude? Helt alene går han ud i natten - og får uventet selskab... "Sov godt, lille ulv" er en rørende godnathistorie som er blevet oversat til mer en 50 sprog og som udgives i en tosproget udgave i alle tænkelige sprogkombinationer. |
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap... Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. |
* for Sony Reader, Tolino, Kobo etc.
Looking for other languages? Take another chance on the Language Wizard!
Home | Contact | Impressum |